tuis  |   kontak  |   nuus  |   media
 
Welkom by Fran Carstens se webblad

Liedjieskrywer / sanger / diepdenker / storieverteller en alom-lekker mens. Fran vertel stories in songs oor mense en dinge in 'n taal wat ons almal verstaan - lekker "vandag-Afrikaans".

Fran is in die proses om haar CD op te neem en hy sal binnekort beskikbaar wees.

Stuur 'n e-pos aan info@francarstens.co.za vir meer inligting en/of besprekings.
   
   
       
 
© Fran Carstens